Yahoo Web Search

Search results

  1. sq.wikipedia.org › wiki › KaliningradiKaliningradi - Wikipedia

    Kaliningrad ( Rusisht: Калининград) është qytet në Rusi i cila ndodhet mes Polonisë dhe Lituanisë në Detin Baltik. Ishte Kënigsberg ose Konigsberg gjermane. Sipas regjistrimit të popullsisë më 2016, qyteti ka pasur 459.560 banorë. Klima. Stina e pranverës fillon në mars dhe është ftohtë dhe me erë, por më vonë bëhet e nxehtë dhe zakonisht me diell.

  2. en.wikipedia.org › wiki › KaliningradKaliningrad - Wikipedia

    The Russian football club FC Baltika Kaliningrad is based in Kaliningrad and plays in the Russian Football National League. The home stadium is the Kaliningrad Stadium, built for the 2018 FIFA World Cup . During 2006 to 2013, the Dynamo-Yantar men's volleyball club played in the Russian men's volleyball Championship.

  3. af.wikipedia.org › wiki › KaliningradKaliningrad - Wikipedia

    • Naam
    • Geografie
    • Geskiedenis
    • Ekonomie en infrastruktuur
    • Demografie
    • Besienswaardighede
    • Internasionale Verhoudings
    • Eksterne Skakels

    Die ontbinding van die Sowjetunie in 1991 en die toeganklikmaking van die Kaliningradse gebied vir besoekers uit ander landsdele en die buiteland het openbare debat oor die stadsnaam gestimuleer. Michail Iwanowitsj Kalinin (1875–1946), een van Josef Stalin se bekendste handlangers wat dekades lank as formele staatshoof van die Sowjetunie gefungeer ...

    Ligging

    Kaliningrad is die mees westelike van Rusland se groot stede. Die stad is in die weste van die Kaliningrad-gebied (Oblast Kaliningrad) aan die Pregel-rivier (Russies: Pregolja) geleë wat wes van Kaliningrad in die Frisches Haff (Vistula- of Weichsel-haf, Russies Kaliningradski saliv) uitmond. Die strandmeer word deur 'n smal landstrook, die Frische Nehrung of Weichsel-/Vistula-skoorwal, van die Oossee geskei. Die Koningsbergse Seekanaal (tans Kaliningradse Seekanaal, Kaliningradski morskoi ka...

    Klimaat

    Kaliningrad is in 'n oorgangsgebied tussen 'n see- en landklimaatsone geleë waar soms baie koue winters voorkom. Die weer is egter wisselvallig, en die lugtemperatuur word ook deur die ligging naby die Oossee beïnvloed. So vries die grond soms nog in Mei, terwyl op Oujaarsaand reën in plaas van sneeu kan val. Die gemiddelde jaarlikse temperatuur is 7,1 °C, die gemiddelde jaarlikse neerslae beloop 697 millimeter. Julie en Augustus is die warmste maande van die jaar met gemiddeldes van tussen 1...

    Vroeë geskiedenis

    Die stad is in 1242 as 'n handelspos van Lübeckse koopmans gestig en het in 1286 stadstatus gekry. Die Duitse stad Königsberg het 'n belangrike lid van die Hanse-bond, setel van die Duitse Ridderorde en hoofstad van die Duitse provinsie Oos-Pruise geword. In 1451 is Königsberg deur die Duitse Ridderorde oorgeneem en het as die hoofstad van hulle Pruisiese staat gefungeer. Dit is die geboortestad van die Duitse filosoof Immanuel Kant (* 1724), wat hier tot met sy dood in 1804gebly het. In 1736...

    Die ondergang van Königsberg

    Toe die Derde Ryk in 1945 reeds ondergang in die gesig gestaar het, het die Nasionaal-Sosialiste 'n beroep op die Oos-Pruisiese "grensbevolking" gedoen om 'n "soldatiese houding" te toon en nie voor die naderende Rooi Leër te wyk nie. Adolf Hitler het Königsberg tot "vesting" verklaar, en die uitsiglose stryd teen die oormag Russiese troepe is voortgesit. Sowat 'n derde van die Sowjetlugmag het aanvalle op Königsberg uitgevoer, terwyl geen enkele Duitse vliegtuig ter verdediging opgestyg het...

    Kaliningrad as Russiese stad

    Königsberg is vervolgens by die Sowjetunieingelyf en het in 1946 die nuwe naam Kaliningrad gekry. Die Duitse bewoners, wat in 1945 nog nie na die weste gevlug het nie, is in die volgende twee jaar stelselmatig verdryf, terwyl mense uit verskillende dele van die Sowjetunie hier deur die owerhede gevestig is. Vanweë die vloothawe Baltijsk se strategiese betekenis is Kaliningrad en sy omgewing in 1951 tot militêre spergebied verklaar en was tot en met die politieke hervormings van 1991 nie meer...

    Kaliningrad is 'n beduidende ekonomiese en industriële sentrum wat deur middel van 'n kanaal met die ysvrye voorhawe Baltijsk aan die Oossee verbind is. Die belangrikste ekonomiese sektore is die chemiese bedryf, masjienbou, meubelvervaardiging en musiekinstrumente. Aangesien Kaliningrad se seehawe die hele jaar deur ysvry bly, het dit tot 'n bedui...

    Bevolking

    Die bevolking van Koningsberg (Königsberg) het, gepaardgaande met die politieke en ekonomiese ontwikkeling, deur die eeue gestyg. Omstreeks 1400 het die bevolking sowat 10 000 beloop. Gedurende die twee groot pesepidemies in 1601/1602 en tussen 1709 en 1711 het sowat 'n kwart van die bewoners beswyk. In 1813 het die bevolkingstal die 50 000-kerf verbygesteek en in 1864 tot 100 000 gestyg. Die bevolking het as gevolg van inlywings van aangrensende nedersettings in 1910 246 000 beloop. Ná die E...

    Kwelvrae

    Kaliningrad het te kampe met 'n verskeidenheid sosiale probleme en omgewingsvraagstukke. Die aantal MIV/VIGS- en tuberkulose-infeksies is een van die hoogstes in die Russiese Federasie, terwyl Kaliningraders een van die laagste lewensverwagtinge in die land het. Hierdie swak posisie op die ranglys van Russiese gebiede moet egter ook aan die feit toegeskryf word dat die plaaslike statistieke ten opsigte van gesondheidskwessies by die mees volledige in Rusland gereken word. Ongesuiwerde rioolwa...

    Sakrale boukuns

    1. Die Domkerk van Kaliningrad (Kafedralnyj Sobor) op die Pregeleiland het tussen 1333 en 1380 in die styl van die Noord-Duitse Baksteengotiekas 'n saalkerk met drie skepe en 'n lengte van 101 meter ontstaan. Die kerk is in 1944 tydens 'n lugaanval ernstig beskadig. Dit was een van min Duitse geboue en bouvalle wat later nie deur die Sowjets gesloop is nie. Aangesien die graf van die filosoof Immanuel Kant, wat deur Marxistiese Sowjet-geleerdes as een van die voorlopers van die sosialisme bes...

    Kultuur

    1. Die stad beskik oor een van die belangrikste dieretuine van die Russiese Federasie en sy enigste Duitstalige teater. 2. Die Dohna-toring huisves die bekende barnsteen-museum (Musej Jantarja) wat meer as 8 000 voorbeelde van natuurlike barnsteen(waaronder die swaarste barnsteenklont wat ooit ontdek is met 'n gewig van vier kilogram), kunsskatte uit die Kremlin en juweliersware van plaaslike kunstenaars vertoon. 3. Die spoorwegmuseum vertoon 'n aantal historiese lokomotiewe en waens. 4. Die...

    Vennootskappe

    1. Jerewan, Armenië, sedert 2009.

    (en) Toerisme-inligting oor Kaliningrad op Wikivoyage
    (ru) Amptelike webwerf
  4. The Kaliningrad question is a political question concerning the status of Kaliningrad Oblast as an exclave of Russia, and its isolation from the rest of the Baltic region following the 2004 enlargement of the European Union.

  5. May 17, 2024 · Kaliningrad, oblast (region), extreme western Russia. Most of the oblast is in the basin of the Pregolya River and its tributaries. Centred on Kaliningrad city, it was formed in 1945 from the northern half of German East Prussia, which was ceded to the U.S.S.R. by the Potsdam agreement of that year.

    • The Editors of Encyclopaedia Britannica
  6. www.wikiwand.com › en › KaliningradKaliningrad - Wikiwand

    Its population in 2020 was 489,359, with up to 800,000 residents in the urban agglomeration. Kaliningrad is the second-largest city in the Northwestern Federal District, after Saint Petersburg, the third-largest city in the Baltic region, and the seventh-largest city on the Baltic Sea.

  7. People also ask

  8. Aug 22, 2023 · Kaliningrad profile. 22 August 2023. The Russian exclave of Kaliningrad on the Baltic Sea is sandwiched between Poland to the south and Lithuania to the north and east. It saw bitter fighting...

  1. People also search for