Yahoo Web Search

Search results

  1. Apr 11, 2024 · Oor Affies. In ons skool gee ons die ereplek aan God en is dankbaar vir die talente wat ons van Hom ontvang het. In aansluiting by die gees van die aanhef tot die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika: mag God ons skool seën. Ons streef daarna om hulpvaardig te wees en om te dien.

  2. Afrikaanse Hoër Seunskool (also known as Affies), is a public Afrikaans medium high school for boys situated in the suburb of Elandspoort in Pretoria in the Gauteng province of South Africa. The school was founded in 1920 by Jan Joubert and reverend Chris Neethling.

  3. Musiek. Die skool voorsien gratis onderrig in alle orkesinstrumente, klavier, orrel en kitaar (slegs beperkte aantal kitaarleerlinge). Die skool voorsien aan elke musiekleerling ‘n blaas-musiekinstrument, maar daar word jaarliks ‘n instandhoudingsfooi gehef, afhangend van die instrument wat die leerling bespeel.

  4. Die Afrikaanse Hoër Seunskool, ook bekend as Affies, is ’n openbare hoërskool vir seuns in Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika. Die skool is op 28 Januarie 1920 gestig en is die eerste suiwer Afrikaans-medium skool in Suid-Afrika.

  5. Informasie oor skoolfooie, koshuisfooie en vakverwante fooie vir 2024. Besig om die skoolgeld en kortingse voor 31 Januarie 2024 in te vereffen en die fondse vir instrumente te steun.

  6. Afrikaanse Hoër Seunskool - Affies, Pretoria, South Africa. 18,298 likes · 1,946 talking about this · 1,516 were here. Amptelike Facebook-blad van die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria.

  7. Afrikaanse Hoër Seunskool (AHS/Affies) | 331 followers on LinkedIn. Laat Daar Lig Wees | Die Afrikaanse Hoërskool is op 28 Januarie 1920 as die eerste Afrikaans-medium skool in Pretoria...