Yahoo Web Search

Search results

  1. 1 day ago · Somerville (/ ˈ s ʌ m ər v ɪ l / SUM-ər-vil) is a city located directly to the northwest of Boston, and north of Cambridge, in Middlesex County, Massachusetts, United States.As of the 2020 United States Census, the city had a total population of 81,045 people.

  2. 1 day ago · The Quran contains references to more than fifty people and events also found in the Bible (including Adam and Eve, Cain and Abel, Noah, Abraham, Joseph, Lot, Moses, Saul, David and Goliath, Jonah, Jesus, Mary. Moses, is mentioned 135 times [156] [157] Moses is mentioned in 502 verses in 36 surahs, [158] Abraham in 245 verses, Noah in 131. [159

  3. 1 day ago · President. Kevin Miller. Chairman. Jeff Stoops. Official website. unitedstatesautoclub.com. The United States Auto Club (USAC) is one of the sanctioning bodies of auto racing in the United States. From 1956 to 1979, USAC sanctioned the United States National Championship, and from 1956 to 1997 the organization sanctioned the Indianapolis 500.

  4. 4 hours ago · Fitzpatrick AM, Holguin F, Teague WG, Brown LA (2008) Alveolar macrophage phagocytosis is impaired in children with poorly controlled asthma. J Allergy Clin Immunol 121:1372-8, 1378 e1-3. Google Scholar Franken L, Schiwon M, Kurts C (2016) Macrophages: sentinels and regulators of the immune system. Cell Microbiol 18:475–487

  5. af.wikipedia.org › wiki › SatanSatan - Wikipedia

    • Historiese Ontwikkeling
    • Judaïsme
    • Christendom
    • Baha’i
    • Satanisme
    • In Die Kultuur
    • Skakels

    Hebreeuse Bybel

    Die Hebreeuse term śāṭān is 'n generiese selfstandige naamwoord wat "beskuldiger" of "teenstander" beteken, en is afgelei van 'n werkwoord wat "teenhou, teenstaan" beteken. In die vroeëre Bybelse boeke, soos 1 Samuel 29:4, verwys dit na menslike teenstanders, maar in latere boeke, veral Job 1-2 en Sagaria 3, na 'n bonatuurlike entiteit. Sonder die bepaalde lidwoord (net Satan) kan dit verwys na enige beskuldiger, maar as die lidwoord gebruik word (ha-satan) verwys dit gewoonlik spesifiek na d...

    Tydperk van die Tweede Tempel

    In die tydperk van die Tweede Tempel, toe Jode in die Achaemenidiese Ryk gewoon het, is Judaïsme in 'n groot mate beïnvloed deur Zoroastrisme, die Achaemeniede se godsdiens. Die Joodse waarneming van Satan is beïnvloed deur Angra Mainyu, die Zoroastristiese gees van boosheid, duisternis en onkunde. In die Septuagint word die Hebreeuse ha-Satan in Job en Sagaria vertaal met die Griekse woord diabolos ("lasteraar"), dieselfde woord in die Griekse Nuwe Testament waarvan die Engelse woord "devil"...

    Die meeste Jode glo nie in die bestaan van 'n bonatuurlike boosaardige figuur nie. Tradisionele en filosofiese Jode het in die Middeleeue rasionele teologie aangehang en enige geloof in rebelse of gevalle engele verwerp. Hulle het boosheid as abstrak beskou. Die rabbi's het gewoonlik die woord Satan sonder die lidwoord ha- beskou as verwysend na me...

    Name

    Die algemeenste woord vir Satan in Afrikaans is "duiwel", wat 'n Germaanse woord is wat van die Latynse diabolus kom (wat ook die bron van "diabolies" is). Dit was weer 'n leenwoord van die Griekse diabolos "lasteraar". "Beëlsebub" is 'n neerhalende naam wat in die Bybel vir die duiwel gebruik word. Dit is die naam van 'n Filistynse god wat waarskynlik oorspronklik "Baäl-Sebub" ("Baäldie Prins") genoem is.

    Kerkvaderlike tydperk

    Christene identifiseer die slang in die tuin van Eden tradisioneel met Satan, vanweë Openbaring 12:7, wat Satan "die slang van ouds" noem. Dié vers verbind egter Satan waarskynlik met die Leviatan, 'n monsteragtige seeslang waarvan die vernietiging deur die Here in Jesaja 27:1 voorspel word. Die eerste individu wat Satan sover bekend met die slang van die Paradys verbind het, is die 2de-eeuse Christelike apologeet Justin die Martelaar, in hoofstukke 45 en 79 van sy Dialoog met Trifo. Ander vr...

    Middeleeue

    Satan het in die Middeleeue 'n minimale rol in Christelike teologie gespeel, maar hy is in die laat Middeleeue dikwels as 'n komiese figuur uitgebeeld in raaiseltoneelstukke: 'n fguur wat op die agtergrond rondspring, val en winde laat. Volgens Jeffrey Burton Russell was die Middeleeuse siening van Satan "eerder pateties en afstootlik as vreesaanjaend",en is hy beskou as nie veel meer nie as 'n ergernis in God se oorkoepelende plan. Die Goue Legende, 'n versameling oor heiliges se lewe wat om...

    In Bahaïsme word Satan nie beskou as 'n onafhanklike bose mag nie, maar as die "laer natuur" van die mens. Abdu'l-Baháverduidelik: "Dié laer natuur in die mens word gesimboliseer as Satan – die bose ego in ons, nie 'n bose persoonlikheid buite ons nie." Alle ander bose geeste wat in verskeie geloofstradisies beskryf word – die gevalle engele, demon...

    Teïstiese satanisme

    In teïstiese satanisme, waarna algemeen as "duiwelaanbiddery" verwys word, word Satan as 'n godheid beskou waartoe mense kan bid.Dit bestaan uit losweg verwante of onafhanklike groepe, wat almal saamstem dat Satan 'n werklike entiteit is.

    Ateïstiese satanisme

    Ateïstiese satanisme, soos beoefen deur die Kerk van Satan en die Sataniese Tempel, glo Satan bestaan nie as 'n letterlike entiteit nie, maar eerder as 'n simbool van 'n kosmos wat sataniste glo deurtrek en gemotiveer word deur 'n mag wat deur die eeue verskillende name gekry het. In dié godsdiens word Satan nie beskou of uitgebeeld as 'n aanmatigende, irrasionele en bedrieglike wese nie, maar hy word vereer met Prometeusagtigeeienskappe wat vryheid en individuele bemagtiging simboliseer. Vir...

    In letterkunde

    In Dante Alighieri se Inferno verskyn Satan as 'n reusedemoon wat in die middel van die negende sirkel van die hel gevries is. Satan het drie gesigte en 'n paar vlermuisagtige vlerke onder elke ken. In sy drie monde kou hy aan Brutus, Judas Iskariot en Cassius, wat Dante beskou het as "die verraaiers van die twee grootste menslike helde": Julius Caesar, die stigter van die nuwe orde van regering, en Jesus, die stigter van die nuwe orde van godsdiens.Terwyl Satan sy vlerke klap, skep hy 'n kou...

    In rolprente en op die verhoog

    Die duiwel word uitgebeeld as 'n vampiervlermuis in Georges Méliès se The Haunted Castle (1896), wat dikwels beskou word as die eerste rillerfliek. Die toneelstuk van Ira levin se boek Rosemary's Baby, met Mia Farrow as Rosemary, is op 12 Junie 1968 in teaters in Amerika uitgereik. Die rolprentweergawe van die roman, ook met Farrow, was 'n groot treffer en het sataniese temas algemeen in hoofstroomrillerflieks gemaak. Latere rolprente soos The Exorcist (1973), The Omen (1976), Angel Heart (19...

    Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Satan.
    Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipediavertaal.
  6. 1 day ago · Country-Folk entradas - viagogo, el mercado más grande de entradas del mundo.

  1. People also search for